Selfsorg in George

Prospect Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petra S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie mooi, netjies, kindervriendelik en goed toegerus! Ons het in Desember hier gebly saam met ons 3 kinders vir ’n gesinsvakansie. Die kothuis was baie netjies en goed toegerus, en ons het veral waardeer dat daar genoeg spasie vir die kinders buite was om te speel (en natuurlik te swem). Elize was regtig 'n wonderlike gasvrou! Oor die algemeen het ons ’n heerlike tyd gehad en ons sal dit aanbeveel vir gesinne wat ’n rustige, kindervriendelike plek soek, wat steeds naby genoeg is om te ry vir lekker dae op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig en sielsverrykkend. Ons as gesin het ons kuier baie geniet in die rustigheid van die natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heaven on earth. Unbelievable. Wonderful. Awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Awesome. Wow, wow, wow! As u see the pictures on the web, that's exactly what you will get when you arrive, beautiful place. Friendly host, if you're looking for peace and quiet, definitely the place to be. Fun activities for kids of all ages, will definitely see us again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Asemrowend. Wat 'n spesiale plekkie! Elize het ons dadelik laat tuis voel. Sy het spesiaal vir ons 'n kot gereël vir ons dogtertjie en speelgoedjies aangedra vir haar om meer te speel. Die plaas is ongelooflik mooi, met soveel om te doen, veral met kinders. Die huisie is pragtig en het alles (en meer) wat jy nodig het. Al is dit 'n grondpad, was die pad mooi en die plek was glad nie moeilik om te vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Enjoyable. Our stay was very enjoyable, a nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beyers L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n lekker 2 dae. Ek wil sommer vir altyd daar gaan bly. Dit is die lekkerste plek in die Suid-Kaap. Alles is daar. Ek meen alles. Beslis aandag aan die kleiner dinge ook. Baie mooi, skoon en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Awesome place! Loved the place and area a lot. The kids had a ball of a time and enjoyed their stay a lot. Wish we could have stayed much longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Asemrowend. Ek sal Prospect beslis aanbeveel. Dit is netjies, skoon en baie modern. Die gasvrou gaan uit haar pad om jou te laat welkom voel en sy loop die ekstra myl. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect peaceful breakaway. We loved our stay at Prospect Farm. It is both beautiful and peaceful. Perfect for a quiet and relaxing time to recharge. Perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm 218, Klyne Fontyn Farm, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f792f5d197ca15f8975992334c59185d9e53fdce5df1642b28652f5a90b0f59c96df8e3560906d5d11539ea3780471a647e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 Farm 218 Klyne Fontyn Farm 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93250434942 22.304663141258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang