3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 54 Helling Street, Protea Heights, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Protea Retreat is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Brackenfell, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of individu wat opsoek is na 'n gerieflike wegbreek en dié plekkie is ook lekker naby verskeie aktiwiteite in die noordelike voorstede. Die woonstel het brood, botter, konfyt, spek, eiers, melk, graan, beskuit, vrugte, vrugtesap, water en 'n groot verskeidenheid koffie en tee.
Dié woonstel is smaakvol versier en het 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis wat goed met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die woonstel het ook sy eie ingang.
Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, enkelbed, 'n TV en die woonstel beskik oor gratis WiFi. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad en braai-area op die perseel gebruik te maak. Daar is ook veilige parkeerplek vir een voertuig op die perseel.
Protea Retreat is naby verskeie winkelsentrums en die perseel is ook ideaal geleë sodat gaste die nabygeleë wynroete in Durbanville en Stellenbosch kan besoek wat ongeveer 20 tot 30 minute se ry weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Menno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 54 Helling Street, Protea Heights, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Protea Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 Helling Street, Protea Heights, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang