LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Gastehuis in Schoemansville

Pumleni Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Rochelle V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Great stay and hospitality, but Room 6 needs a safety sign for the hidden step. We had a lovely overnight stay. The room was clean, the bed was comfortable, and we had everything we needed. The hospitality was incredible. There was a power outage when we checked in, so we left to run errands. When we returned late, the hosts had already turned on the lights and the heater for us. Walking into a warm room felt so homely! Our only constructive criticism is for Room 6. The room level is lower than the parking area, creating an unseen step down right behind the door. You only notice the drop once you open the door to walk in, which is a bit of a hazard. Please put a warning sign on the door to prevent future guest injuries. Other than that, fantastic service and highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goeie plek vir 1 aand. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie mooi natuur en 'n verskeidenheid vermaak beskikbaar in die area. Dit was werklik 'n baie lekker paar dae wat ons by julle spandeer het. Netjiese kamer met alles wat nodig is. Sal julle graag weer kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Fantasties! Baie skoon en ruim kamers, skoon, vars beddegoed en puik diens. As ons regtig enige negatiewe kommentaar MOET lewer, sou dit net wees oor die ligging - Pumleni is in een van die besigste verkeerroetes in Schoemansville geleë en die geraas maak beslis inbreuk op gaste se stiltetyd, veral in die vroeë oggendure. Maar behalwe daarvoor, is dit 'n uitstekende gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tsietsi M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Excellent staying. Very friendly staff and welcoming. I can visit again and again. Please provide breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlezette D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Comfortable and nice stay. The room was very clean. My husband and I had a nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Luke M
1 nag
3.4
Sep 2025

I won't stay there again. The stay was not enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Zoe S
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Netjies. Ek kan beslis Pumleni Guesthouse vir enige reisiger aanbeveel. Dis gerieflik, bitter netjies en elke kamer het sy lugversorger - beslis 'n bonus tydens 'n Desember-hittegolf! Trymore was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fatima M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Good location, pleasant staff, perfect accommodation. Absolutely appreciated the team and the efforts made to make our stay as pleasant as possible. However, had it not been for the noise of guests at midnight to 03:00, we would have had no reason to request assistance from staff as the service was approved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 105

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

90 Scott Street, Schoemansville, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA847f6b89cfa42109817760bc0ae0667b55b8e013594ede2b6fbee958a2452dccbf6c7261d2272714184f85214aea46705c70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 90 Scott Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.726109210707 27.870174050331

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang