+91
Selfsorg in Beaufort-Wes

Quaggasfontein Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Joe H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Alles skoon, netjies. Uitstekend. Alles skoon, netjies. Beddens slaap lekker. Presies wat ons nodig gehad het. Het lekker gerus, lekker gaan stap, gasheer was vriendelik. Eenheid was privaat. Bravo julle. Dis hoe 'n gastehuis gehardloop moet word. As ek 'n voorstel kan maak, 'n klein stukkie groen gras voor die eenheid sal plekkie van 5/5 na 6/5 vat : ).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal beslis weer tuis gaan by Quaggasfontein in die toekoms. Vriendelik deur die gasheer ontvang. Verblyf was smaakvol toegerus met alle benodighede. Grondpad na die verblyf in 'n goeie kondisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

It was perfect in every way, peaceful and relaxing. Well received by the host, the unit was perfect and spotless. We ordered the roostekoek with homemade jam and potato salad; both were out of this world! I would recommend it to any future travellers. We will most definitely be visiting again - it was absolutely perfect, better than the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janus D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

A rustige plaas atmosfeer. Baie netjiese en skoon plekkie, 'n regte plaas atmosfeer, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker, netjies en rustig. Ons het baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld, netjies en die perfekte atmosfeer om die Karoo ten volle te ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Perfect. It was a great getaway. The hosts were very friendly and organised, and helpful. They sell braai packs, and I thoroughly enjoyed my braai and red wine in a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

'n Lafenis na 'n lang pad. Klaar vir paar vriende aanbeveel. Van die oomblik wat ons aangekom het tot ons vertrek was vol verrassings - moerkoffie en plunger, hout reg vir braai, die plaaslik gebottelde water, die stilte, die fyn detail in alles. Sommer net 'n lekker plek. Wesn ons kon langer bly. Gaan vir seker in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lekker mense, goed ingerig, baie skoon en netjies. Heerlik gebly, pragtig en baie gerieflik ingerig. Gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Dankbaar vir die lugreëling wat beskikbaar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Dit was baie lekker. Die braaipak en slaaie was 'n wenner! Die kamer was baie gerieflik en verwelkomend. Gasheer het ons onmiddellik laat tuis voel. Die stoep, met braai, sou 'n heerlike sitplek kon wees om die plaasomgewing en rustigheid te ervaar, maar omdat dit wes kyk, was dit onmoontlik om daar te sit tot die sononder gegaan het. Kon dus eers na 8 die aand vleis braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1320daafdb1cb908d4474ca80b145df105eb2c905327114d6282af4ac6d9b1945c8c4b9807244014d92129136856b2450ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 243 5 1 5 Off the N12 Quaggasfontein Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.425251091548 22.57186136793
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang