+91
Selfsorg in Beaufort-Wes

Quaggasfontein Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Quaggasfontein Gastehuis is op 'n Karooplaas 10 km vanaf Beaufort-Wes geleë en bied gerieflik gemeubileerde semi-selfsorgverblyf vir 2 gaste.

Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee kinders kan op versoek akkommodeer word. Badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Aandete is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Dit is braaipakke, braaibroodjies, roosterkoeke en slaaie. Verder het die eenheid lugversorging, 'n TV en WiFi.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en hout word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 251 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Morne V
Saam met vriende
5.0
Ja dankie, wonderlike plek met uitstekende geriewe en PG het mooi na ons gekyk. Sien sterre.
Mei 2026
Andries P
Saam met lewensmaat
5.0
Quaggasfontein Gastehuis is 'n voorbeeld van hoe dit gedoen moet word. Baie lekker gebly. Quaggasfontein Gastehuis sal ons weer sien.
Mei 2026
Karel P
Saam met lewensmaat
5.0
Een van die plekke waarvan jy beslis weer sal gebruik maak. Onverbeterlik. Gasvrye ontvangs. Eenheid onberispelik netjies en volledig toegerus met all...
Sien meer
Mei 2026
Anneke D
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect overnight accommodation. Absolutely amazing stay, everything you need with the most beautiful Karoo sunsets.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Rian D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Netjiese en veilige verblyf, ons sal weer kom.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 251

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quaggasfontein Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1320daafdb1cb908d4474ca80b145df105eb2c905327114d6282af4ac6d9b1945c8c4b9807244014d92129136856b2450ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 251 5 1 5 Off the N12 Quaggasfontein Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.425251091548 22.57186136793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang