Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Beaufort-Wes

Quaggasfontein Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 230 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Neil N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Perfek. Uitstekend! Moet nie die kans op 'n braaipakkie oorstaan nie, deur en deur die moeite werd! Die eienaars is 1 in 'n miljoen, sout van die aarde mense! Ons het 'n fantastiese nagrus gehad op die plaas. Die grondpad was in 'n perfekte kondisie. Dankie weereens vir u gasvryheid en aandag vir detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Puik! Dit was ons tweede keer wat ons hier gestop het en die ontvangs is altyd baie vriendelik. Die huisie is baie goed ingerig met alles wat mens benodig en dit is die fyner "details" wat regtig 'n goeie indruk skep. Vars blomme, braaisout, koffie ens. Dit is ook uiters skoon en netjies. Hulle braai pak, aartappelslaai, blik en braaibroodjie is uit hierdie wêreld, lekker. Beslis kwaliteit. Daar is ook 'n draai by ons huisie gemaak met 'n baba eekhoring, wat my seuntjie vreeslik gelukkig gemaak het en die hondjie was net so lieflik en altyd welkom. My enigste raad is om 'n blikkie vlieë spray in te pak want hulle raak lastig. Maar wat anders kan mens verwag op 'n plaas! As ek 'n 10/5 kon gee, het ek. Ons sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sien bo. Sal weer daar gaan bly, pragtige plek en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lineke P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlike, rustige en baie netjiese verblyf. Dankie vir die wonderlike gasvryheid. Puik verblyf! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker gerus en geslaap na 'n lang dag op die pad. Baie lekker gebly en goeie diens van PG af, en sy braaipakkies is van die beste wat ek al gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Bo verwagting fantastiese puik akkommodasie. PG is 'n uitstekende gasheer. Ons is elke keer hartlik verwelkom. Die kamer is pragtig en met liefde en sorg beplan. Die fyn detail en keuse van kleure is sag en treffend sonder om te oorweldig. Bed en linne is van baie goeie kwaliteit en na 'n lang dag op die pad kan jy ontspan op 'n lekker stoep en braai en ontspan terwyl jy die plaaslug en skaapies kan geniet. Vleis pakkies en braai broodjies en slaai word sorgvuldig met soveel detail en sorg aangebied. Heerlike lamsvleis, wors en sosaties. Ons vertel met trots vir almal van die wonderlike verblyf. 'n Ware seën om te ontdek. Op terugkeer ook hier geslaap en sal weer enige tyd dit ons gereelde oornagverblyf maak. Seën, liefde en voorspoed vir PG en sy gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en koel. Was heerlik rustig, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katelin S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Perfect place to stop over. Don't need anything extra. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jd L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Loved it! Ons het so lekker gebly, dat ons oppad terug weer daar gaan bly. Dit was so mooi setup, kamers was silwer skoon en gerieflik. Die host was amazing, ons het die opsionele vleis bestel en dit was amazing. Goeie instruksies. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Goeie oornag plek. Het alles wat jy nodig het. Pragtige plaas. Heerlike oornag stop, oppad van Gauteng na die Kaap. Heerlike vleis by die plaas gekoop vir 'n braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 230

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1320daafdb1cb908d4474ca80b145df105eb2c905327114d6282af4ac6d9b1945c8c4b9807244014d92129136856b2450ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 230 5 1 5 Off the N12 Quaggasfontein Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.425251091548 22.57186136793
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang