Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee kinders kan op versoek akkommodeer word. Badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Aandete is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Dit is braaipakke, braaibroodjies, roosterkoeke en slaaie. Verder het die eenheid lugversorging, 'n TV en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhot-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en ketel insluit.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let daarop dat die eenheid nie ten volle vir selfsorg toegerus is nie, aangesien dit nie 'n stoof of 'n oond het nie, maar wel verhit-en-eet-geriewe soos 'n mikrogolfoond en 'n ketel.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Doen asb. navraag. Die aandete-opsie sluit 'n braaipakkie, geroosterde toebroodjies, roosterkoek en slaaie in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Verder het die eenheid lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhot-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en ketel insluit.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let daarop dat die eenheid nie ten volle vir selfsorg toegerus is nie, aangesien dit nie 'n stoof of 'n oond het nie, maar wel verhit-en-eet-geriewe soos 'n mikrogolfoond en 'n ketel.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Doen asb. navraag. Die aandete-opsie sluit 'n braaipakkie, geroosterde toebroodjies, roosterkoek en slaaie in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Twee kinders word geakkommodeer. Die oopplan-kombuis is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Verder het die eenheid lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhot-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en ketel insluit.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let daarop dat die eenheid nie ten volle vir selfsorg toegerus is nie, aangesien dit nie 'n stoof of 'n oond het nie, maar wel verhit-en-eet-geriewe soos 'n mikrogolfoond en 'n ketel.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Doen asb. navraag. Die aandete-opsie sluit 'n braaipakkie, geroosterde toebroodjies, roosterkoek en slaaie in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang