+91
Selfsorg in Beaufort-Wes

Quaggasfontein Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Quaggasfontein Gastehuis is op 'n Karooplaas 10 km vanaf Beaufort-Wes geleë en bied gerieflik gemeubileerde semi-selfsorgverblyf vir 2 gaste.

Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee kinders kan op versoek akkommodeer word. Badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Aandete is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Dit is braaipakke, braaibroodjies, roosterkoeke en slaaie. Verder het die eenheid lugversorging, 'n TV en WiFi.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en hout word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 241 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anthony S
Saam met lewensmaat
5.0
It was perfect in every way, peaceful and relaxing. Well received by the host, the unit was perfect and spotless. We ordered the rooste...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Janus D
Gesin met klein kinders
5.0
A rustige plaas atmosfeer. Baie netjiese en skoon plekkie, 'n regte plaas atmosfeer, baie rustig.
Apr 2026
Hennie L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, netjies en rustig. Ons het baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld, netjies en die perfekte atmosfeer om die Karoo ten volle te ervaar.
Mrt 2026
Willie E
Besigheidsreis
5.0
Perfect. It was a great getaway. The hosts were very friendly and organised, and helpful. They sell braai packs, and I thoroughly enjoy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Ivan S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Lafenis na 'n lang pad. Klaar vir paar vriende aanbeveel. Van die oomblik wat ons aangekom het tot ons vertrek was vol verrassings - moerkoffie en ...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 241

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quaggasfontein Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1320daafdb1cb908d4474ca80b145df105eb2c905327114d6282af4ac6d9b1945c8c4b9807244014d92129136856b2450ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 241 5 1 5 Off the N12 Quaggasfontein Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.425251091548 22.57186136793
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang