+91

Quaggasfontein Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Quaggasfontein Gastehuis is op 'n Karooplaas 10 km vanaf Beaufort-Wes geleë en bied gerieflik gemeubileerde semi-selfsorgverblyf vir 2 gaste.

Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee kinders kan op versoek akkommodeer word. Badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Aandete is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Dit is braaipakke, braaibroodjies, roosterkoeke en slaaie. Verder het die eenheid lugversorging, 'n TV en WiFi.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en hout word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 223 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Katelin S
Besigheidsreis
5.0
Perfect place to stop over. Don't need anything extra. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Jd L
Gesin met klein kinders
5.0
Loved it! Ons het so lekker gebly, dat ons oppad terug weer daar gaan bly. Dit was so mooi setup, kamers was silwer skoon en gerieflik. Die host was a...
Sien meer
Nov 2025
Michelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornag plek. Het alles wat jy nodig het. Pragtige plaas. Heerlike oornag stop, oppad van Gauteng na die Kaap. Heerlike vleis by die plaas gekoop...
Sien meer
Nov 2025
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige lekker karooplaas verblyf. Lekker rustige karooplaas verblyf, met alles wat jy nodig het. Dankie julle vir 'n ongelooflike lekker bly op julle...
Sien meer
Okt 2025
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste! Jy nie hier bespreek nie, is dit jou verlies. As 'n "Rewards" kliënt, die beste wat ek nog ervaar het. Puik.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 223

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quaggasfontein Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1320daafdb1cb908d4474ca80b145df105eb2c905327114d6282af4ac6d9b1945c8c4b9807244014d92129136856b2450ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 223 5 1 5 Off the N12 Quaggasfontein Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.425251091548 22.57186136793
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang