+33

Quayside 1206

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 997 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Quayside 1206 By CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstel in De Waterkant in Kaapstad. Die woonstel bied 'n uitsig oor Tafelberg en die stadskern.

Hierdie woonstel op die 12de verdieping is vir 4 gaste geskik en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkames het 'n koningingrootte-bed en matte. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n lessenaar met 'n stoel. Elke badkamer het 'n groot stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis het granietblaaie, 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër eetgerei en kookgereedskap. Die aangrensende leefarea het 'n slim-TV met Netflix en 'n DVD-speler. Daar is gratis WiFi. Daar is ook 'n strykyster, strykplank, haardroeër en waaiers.

Die glas stoepdeure in die leefarea en beide slaapkamers lei na die privaat balkon wat om die eenheid strek en 'n tafel vir 2 het.

Daar is veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit, asook 'n gimnasium en 'n hysbak. Die gebou is naby aan die plaaslike geriewe soos die middestad, Kaapstad Internasionale Konferensie Sentrum, die historiese Bo-Kaap en gewilde Cape Qurter-winkelsentrum. Dit is ook naby voertuigverhuringsmaatskappye, die MyCiti-busroete en net 'n kort entjie vanaf Seepunt-promenade en die V&A Waterfront.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 84

Resensies 332

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 34 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quayside 1206 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 997
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 997
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 997
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a9c509be7d7bf7c71055f1ded92db95d0396f404ab29958efc2ccf4553a1122717ff43ac2642c3d23da0e37edafdba7a243?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 997 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 34 Prestwich Street De Waterkant 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.91651 18.42051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang