+18
Selfsorg in Knysna SSB

QuaySide Escape

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Quay West, Knysna Quays, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dit is waaroor vakansies in Knysna gaan – son, water, bootvaart, visvang, swem, heerlike kos en totale ontspanning – alles reg op jou drumpel.

Perfekt geposisioneer, bied hierdie woonstel asemrowende uitsigte oor die rustige waterkanale, wat 'n vreedsame en serene atmosfeer skep. Geniet die stilte van die vroeë oggende, die lewendige gegons van die dag en skouspelagtige sonsondergange in die aande. 'n Privaat steiger voor die eenheid bied maklike toegang tot die Knysna-lagune – ideaal vir bootvaart, visvang en waterski.

Die woonstel is binne loopafstand van 'n wye verskeidenheid restaurante, en die gewilde Knysna Waterfront-inkopiesentrum is reg langsaan.

Stylvol gemeubileer en goed toegerus, beskik die woonstel oor twee gemaklike slaapkamers en twee badkamers. Die ruim buitepatio is perfek vir alfresco-eet en ontspanning, kompleet met braaigeriewe en sonstoele.

'n Fantastiese basis vir 'n onvergeetlike vakansie in die hartjie van die Tuinroete.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Quay West, Knysna Quays, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Quay West, Knysna Quays, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5a2bc816d52f09676dbffbd1a2bdb88bbc2021ff8b218edd6dbdc20ce0e3c2bc7d63624874e4c576f5e7b531b42d68405e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 4 Quay West Knysna Quays 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.041090368833 23.046590668093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang