+141
Gastehuis in West Beach

West Beach Queens and Kings Guest House

Resensies

2.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
2.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
2.3
Diens
2.0
Veiligheid
3.3
Anonieme gas
1 nag
4.2
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques O
1 nag
2.8
Mei 2025

Baie groot teleurstelling. Geen veilige parkering nie. Badkamer se plafon is vol muf. Toilet sitplek is stukkend. Lamer deur handvatsel is los. Geen TV kanale nie. Jy moet vra vir WiFi, anders gee hulle dit nie vir jou nie. Geen yskas en ketel nie. Geen privaat ingang nie. Baie raserige gaste raas tot 2 uur in die oggend. Geen sleutel van die perseel om in of uit te gaan nie. Almal lui die klokkie tot laat in die nag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Sidwell D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2025

Bad at all. It was horrible, no care for the other guests who were there, they made noise all night, we couldn't sleep, they left the bathrooms dirty, we couldn't even bathe, left without bathing. The lady who assisted us couldn't even understand English, it was bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Jannie M
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2025

Ek het net oornag plek gesoek so dit was vir seker voldoende. Plek was skoon maar onprakties, van die kamer se goed werk nie eers nie, geen bedlampie, geen koffie of tee nie, geen handdoeke nie, die bad werk nie, jy parkeer jou kar buite in die straat.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Rashid Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Balmoralweg, Wesstrand, Kaapstad, 7449, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfb9c2fd3d15ba95a94c5e985491658c873f84eda8494836f40cdc49e4ea0e002f3cd547ad8139d0982379b31934785e20fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 3 6 Balmoralweg Wesstrand 7449 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.805975884296 18.473625361724

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang