Queen's Corner
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Queen Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Queen's Corner is in Mosselbaai, Wes-Kaap, geleë, 'n paar minute van die hawe, strand en ander geriewe vir u gerief af.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers; die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort en bad met 'n aparte toilet.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, mikrogolfoond, ketel, ysmasjien, lugbraaier, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank wat na die eetarea vloei, wat 'n eetkamertafel met 6 sitplekke bied. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplekke, 'n TV met stroomopsies, WiFi en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.
Gaste kan die patio met buitemeubels en braaigeriewe geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in stap, roetes, die strande geniet, ziplining, bootritte, watersport, of bloot ontspan en die plaaslike kookkuns en gasvryheid geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Queen Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Queen Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang