+87
Hotel in Oudtshoorn

Queen’s Hotel by BON Hotels

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Oorgeslaap in Oudtshoorn vir 'n troue. Ons was werklik aangenaam verras met die professionaliteit waarmee ons ontvang is. Die dame het alles verduidelik, tot by beurtkrag. Ons kan eerlikwaar sê dat ons nooit agtergekom het wanneer dit beurtkrag was nie. Hulle gaan werklik uit hul pad om gaste tuis en gemaklik te laat voel. Hierdie hotel is werklikwaar 'n besoek werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie R
1 nag
5.0
Jul 2022

Ongelooflike ervaring. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers ruim, goed versorg en skoon. Die hotel se fokus op CSR (corporate social responsibility) is duidelik sigbaar en word waardeer. Beplan vir seker 'n volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

'n Wonderlike wegbreek naweek in die hartjie van Oudtshoorn. Ons het baie lekker gekuier deur al die loadshedding en al. Kamer is gerieflik, mens sou net graag 'n rechargeable lig in die kamer wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Pragtige ou hotel - mooi bewaar - lekker om weer van die prag van die ou tyd te beleef. Wonderlik om te sien dat die hotel so pragtig bewaar word! Wens mens kon jou oë toemaak en 'n dag beleef in die ou tyd waar perdekarre en swierige dames + here oral te sien was. Pragtige plek. Sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie D
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Amazing. Great stay. Great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Innis B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Baie lekker gebly. Alles was baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nic Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

Het lekker gebly. Ons verblyf was goed en op standaard. Enigste teleurstelling was dat die restaurant en kroeg nie oop was vir aandete en ons 'n ander eetplek moes gaan soek. Ons het juis die hotel gekies omrede ons daar kon aandete kry. Bestuur het ons meegedeel dat die restaurant nie op Vrydagaande oop is nie. Miskien moet die webtuiste die inligtingsblad wysig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erika V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2022

Gerieflik, gasvry en vriendelik. Ontbyt was heerlik. 10/10 vir diens en kelnerinne by Café Brûlé. Nie te skoon nie, mat is baie vuil, wasbak het 'n probleem met prop, bed gerieflik, ketel foutief, WiFfi nie gewerk nie en geraas van die straat.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Great hospitality in this charming hotel. Friendly staff and a great breakfast at Café Bruleè. The room was neat and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Queen’s Hotel by BON Hotels
Thank you for your review Albert. We're glad you enjoyed your stay with us.

Jopie Coetzee C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie goed. Dit was net spookagtig om die enigste gaste in die hotel te wees agv Covid. Die personeel was baie behulpsaam, vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 2 188
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 188
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 188
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Baron Van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 102 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmNjM4NDM5LTBmYTgtNDZkYi04NGI4LTQ1ZjY2MDI4NmJhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 188 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 5 Baron Van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.591555591496 22.202478647232
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang