Beskrywing
Elke kamer is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad of 'n stort. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, radiowekker, telefoon, kluis, lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 jaar jaar bly gratis.
Kinders tussen 11 en 18 jaar betaal jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in alle kamers. Gaste wat nie aan die reëls gehoorsaam is nie, sal 'n boete van R1000 moet betaal, en is verantwoordelik vir die koste om die kamer skoon te maak om die rookreuk ten volle te verwyder.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Indien gaste skade aanrig of iets breek, moet dit onmiddellik gerapporteer word. Die gaste word verantwoordelik gehou om die item te vervang of daarvoor te betaal.
Laat-uitklokfooie en boetes vir verlore sleutels word gehef.
Die restaurant en kroeg is elke Vrydag- en Saterdagaand oop. Die restaurant is ook elke nou en dan op ander aande oop indien daar ’n bespreking vir ten minste 10 mense is of as 10 kamers bespreek is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer is gerieflik ingerig vir paartjies en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad of 'n stort. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n radiowekker, telefoon, kluis, lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 jaar jaar bly gratis.
Kinders tussen 11 en 18 jaar betaal jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in alle kamers. Gaste wat nie aan die reëls gehoorsaam is nie, sal 'n boete van R1000 moet betaal, en is verantwoordelik vir die koste om die kamer skoon te maak om die rookreuk ten volle te verwyder.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Indien gaste skade aanrig of iets breek, moet dit onmiddellik gerapporteer word. Die gaste word verantwoordelik gehou om die item te vervang of daarvoor te betaal.
Laat-uitklokfooie en boetes vir verlore sleutels word gehef.
Die restaurant en kroeg is elke Vrydag- en Saterdagaand oop. Die restaurant is ook elke nou en dan op ander aande oop indien daar ’n bespreking vir ten minste 10 mense is of as 10 kamers bespreek is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer is ideaal vir paartjies en het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, instapstort en 'n toilet. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n radiowekker, telefoon, kluis, lessenaar, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 jaar jaar bly gratis.
Kinders tussen 11 en 18 jaar betaal jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in alle kamers. Gaste wat nie aan die reëls gehoorsaam is nie, sal 'n boete van R1000 moet betaal, en is verantwoordelik vir die koste om die kamer skoon te maak om die rookreuk ten volle te verwyder.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Indien gaste skade aanrig of iets breek, moet dit onmiddellik gerapporteer word. Die gaste word verantwoordelik gehou om die item te vervang of daarvoor te betaal.
Laat-uitklokfooie en boetes vir verlore sleutels word gehef.
Die restaurant en kroeg is elke Vrydag- en Saterdagaand oop. Die restaurant is ook elke nou en dan op ander aande oop indien daar ’n bespreking vir ten minste 10 mense is of as 10 kamers bespreek is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke suite is ideaal vir 'n gesin of groep van 4 gaste, en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n toilet. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke suite het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n radiowekker, telefoon, kluis, lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 jaar jaar bly gratis.
Kinders tussen 11 en 18 jaar betaal jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in alle kamers. Gaste wat nie aan die reëls gehoorsaam is nie, sal 'n boete van R1000 moet betaal, en is verantwoordelik vir die koste om die kamer skoon te maak om die rookreuk ten volle te verwyder.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Indien gaste skade aanrig of iets breek, moet dit onmiddellik gerapporteer word. Die gaste word verantwoordelik gehou om die item te vervang of daarvoor te betaal.
Laat-uitklokfooie en boetes vir verlore sleutels word gehef.
Die restaurant en kroeg is elke Vrydag- en Saterdagaand oop. Die restaurant is ook elke nou en dan op ander aande oop indien daar ’n bespreking vir ten minste 10 mense is of as 10 kamers bespreek is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid is ideaal vir 'n groep of gesin van 6 en het 2 en suite-slaapkamers en 'n privaat ingang. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan aan die etenstafel geniet word. Gaste kan in 'n privaat sitkamer met 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n TV met sekere DStv-kanale ontspan. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Slaapkamer
En suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Baron Van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 102 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang