2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 85 De Villiers Way, Glencairn, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Quirky Bird is 'n bekoorlike eenheid in die rustige woonbuurt Glencairn, stapafstand vanaf die strand, plaaslike restaurante en winkels. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers is.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.
Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tekara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 85 De Villiers Way, Glencairn, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Quirky Bird het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
85 De Villiers Way, Glencairn, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang