Cape Chameleon
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Stephanus B - Feb 2024
Algehele gradering
Kuier geniet al het die weer nie saamgespeel nie.
Mike V - Okt 2020
Algehele gradering
Too many flies and too little security.
Cape Chameleon se terugvoer
Thank you for the feedback and to patrons like oneself. We are in the process of installing a second electric gate, unfortunately, the contactor had his sizes wrong resulting in an opening that hopefully will be closed soon. We tried closing it off sooner, however, due to Covid, there is a shortage of IBR sheeting. Flies are common in farming areas particularly on hot days, however, describing it as being infested is exaggerated and implies that the house is dirty. I will, however, look into solutions to minimize the flies. I do agree on the name board and will have that sorted out as soon as possible.
Leon B - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie groot en gerieflike huis waar ons baie lekker geslaap vir een aand.
Rupert G - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, Sal weer gebruik.
Carol W - Feb 2020
Algehele gradering
The getaway was just what we needed and felt like a home away from home.
Lees meerElzabe V - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlik, definitief waarde vir geld.
Jaco L - Des 2019
Algehele gradering
Wat 'n aangename ervaring. Skoon, netjies en gemaklik.
Wanda V - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklike verblyf
Cape Chameleon se terugvoer
Goeie dag Wanda, baie dankie vir jou terugvoering. Die bord is 'n moet en ek het hom bestel, so dit sal binnekort op wees. Ons kry bittermin warm, warm dae soos julle beleef het maar ek sal verseker 'n waaier aanskaf vir die "sonnige dae". Julle en die woefies is enigetyd weer welkom.
Tania G - Des 2019
Algehele gradering
'n Oulike oornagplekkie en waarde vir geld.
Lees meerJosy S - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike oorslaap op pad kus toe.
Louis V - Nov 2019
Algehele gradering
Very comfortable accommodation in an relaxed environment.
Cape Chameleon se terugvoer
Good day Louis,
I do appreciate all feedback, thank you. I can gladly say that the cottage is now equipt with a toaster.
Anne-marie V - Nov 2019
Algehele gradering
Home away from home.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg 10, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal