Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Chameleon

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Cape Chameleon
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stephanus B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier geniet al het die weer nie saamgespeel nie.

Ruim, skoon, netjies en sentraal geleë. Groot tuin met braai. Beddens nuut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Mike V
Gesin met klein kinders

Too many flies and too little security.

The unit was infested with house flies, making relaxation impossible. The property is not properly fenced and people can simply walk through openings in the fence and onto the property. Posting the name Raak Rustig on the gate or building will make to house easier to find.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Chameleon se terugvoer

Thank you for the feedback and to patrons like oneself. We are in the process of installing a second electric gate, unfortunately, the contactor had his sizes wrong resulting in an opening that hopefully will be closed soon. We tried closing it off sooner, however, due to Covid, there is a shortage of IBR sheeting. Flies are common in farming areas particularly on hot days, however, describing it as being infested is exaggerated and implies that the house is dirty. I will, however, look into solutions to minimize the flies. I do agree on the name board and will have that sorted out as soon as possible.

Cape Chameleon
Leon B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met vriende

Baie groot en gerieflike huis waar ons baie lekker geslaap vir een aand.

Die huis is ruim en goed toegerus met alle geriewe. Ons het baie lekker daar gebly en sal dit dus vir enige iemand aanbeveel. Die gasvrou het ons kom groet en seker gemaak dat alles reg is en ons laat weet hoe alles werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rupert G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert G
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld, Sal weer gebruik.

Baie behulpsaam en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol W
Gesin met klein kinders

The getaway was just what we needed and felt like a home away from home.

Raak Rustig is nestled in the heart of Rosetta, it was the perfect getaway for a weekend with our kids and granddaughter. One is close enough to Nottingham Road to all the lovely little shops and the Ugly Duckling is literally across the road. The home was spacious, comfortable, clean and we had Wi-Fi, Showmax and Netflix. At times it was a little slow, but we loved our stay and would highly recommend this place. Cindy was very helpful and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe V
Gesin met klein kinders

Wonderlik, definitief waarde vir geld.

Baie dankie, ons het heerlik gebly in die ruim huis. Dit is mooi en skoon. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Gesin met klein kinders

Wat 'n aangename ervaring. Skoon, netjies en gemaklik.

Dankie vir die moeite om reëlings te tref om die sleutel vir ons te oorhandig. Die vars melk in die yskas was ook baie waardeer. Akkommodasie is skoon, netjies en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

Gemaklike verblyf

Plekkie is baie netjies. Hulle moet definitief die naam Raak Rustig êrens opsit. Mens ry op en af en soek na die plekkie omdat daar nie 'n naambord op is nie. Ons was vriendelik ontvang. Hondjies het ook hul aandjie daar geniet, want daar is buite vir hul plek om rond te hardloop. Waaier sal dalk help vir warmer dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Chameleon se terugvoer

Goeie dag Wanda, baie dankie vir jou terugvoering. Die bord is 'n moet en ek het hom bestel, so dit sal binnekort op wees. Ons kry bittermin warm, warm dae soos julle beleef het maar ek sal verseker 'n waaier aanskaf vir die "sonnige dae". Julle en die woefies is enigetyd weer welkom.

Cape Chameleon
Tania G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania G
Gesin met tieners

'n Oulike oornagplekkie en waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Cindy het ons ingewag en seker gemaak dat alles 100 % reg en gemaklik is vir ons. Raak Rustig is 'n oulike oornagplekkie met baie spasie vir kinders om te kan rondhardloop en alles wat jy benodig is byderhand. Dit is veilig en maklik om te kry. Cindy het uit haar pad gegaan om ons by te staan en selfs na die tyd ons gekontak toe ons 'n selfoon by die eiendom vergeet het, om dit weer te kry. Sal beslis Raak Rustig aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josy S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josy S
Gesin met klein kinders

Heerlike oorslaap op pad kus toe.

Baie netjiese en skoon akkommodasie, goed ingerig met alles wat mens nodig het. Baie dankie vir u sorgsaamheid om seker te maak dat ons verblyf so aangenaam was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Very comfortable accommodation in an relaxed environment.

I would recommend Raak Rustig as a family getaway. Very clean and comfortable accommodation with everything you need for a self catering getaway. Just take your toaster along.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Chameleon se terugvoer

Good day Louis,

I do appreciate all feedback, thank you. I can gladly say that the cottage is now equipt with a toaster.

Cape Chameleon
Anne-marie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Was special to meet the hostess in person. We will recommend this nice place to anyone looking for a self-catering venue in the Midlands. Thanks for all the extra facilities that wasn't even mentioned!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 10, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0833ac11687750e16fe93b58a8f35ac6f582852893e8aa0d00465528d14eabf916ab395587ee73ccf63f46ead1943bea18b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 10 Old Main Road Rosetta 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.303264995705 29.977231319183
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem