3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 J Carter Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Raaswater is 'n netjiese, ruim selfsorg-eenheid wat verblyf in die hawedorp Yzerfontein bied. Dit is ongeveer 120 treë van die strand af geleë. Alhoewel daar nie 'n volle see-uitsig is nie, kan die geluid van die golwe duidelik gehoor word. 'n Wandelpad langs die see neem jou na die hawe.
Die ruim en goed toegeruste woonstel is op die grondvloer van die eienaar se huis geleë en is slegs geskik vir 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n TV, terwyl die badkamer met 'n bad en stort toegerus is. Die woonstel is 74 m² groot.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area en toegang tot gratis WiFi, DStv en Netflix.
Daar is veilige parkering vir een voertuig. Die motorhuisdeur maak oop met 'n afstandbeheerder.
'n Klein agterplaas met 'n grasperk kyk noord en kyk uit op 'n groen strook. Die voorkant is suid en dus koel in die somer.
In die geval van 'n kragonderbreking, is daar 'n kragopwekker om die ligte en die televisie aan te hou.
Yzerfontein is bekend vir sy natuurlike skoonheid en uitgestrekte ongerepte strande, insluitend die 16 Myl-strand wat strek vanaf die hoofstrand na die Weskus Nasionale Park wat aan die dorp grens. Pragtige veldblomme kan ook vanaf middel Augustus gesien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
June Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 J Carter Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Raaswater het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 J Carter Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang