+35

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Plein Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Raka is 'n lieflike selfsorgkothuis in Sutherland. Die eiendom is in die middel van Sutherland en dit is naby verskeie geriewe in die dorp.

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en 'n koolstoof. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n Queen Anne-koolstoof wat ideaal is vir koue aande. Gaste het toegang tot WiFi en 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n binnebraai en 'n etensarea met sitplek vir 6 gate. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jo G
5.0
Our stay was superb! Everything was clean, tidy and fresh. Both the owner and the assistant were friendly, efficient and helpful. A tru...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Rodney D
Saam met vriende
5.0
Will visit again in the future. Very enjoyable stay. The accommodation had everything we needed and was very spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Irma F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was twee heerlike dae in Sutherland met baie eet, lees en stap! Superskoon, gerieflik en rustig.
Des 2025
Una J
Saam met vriende
5.0
Netjies, gerieflik, veilig. Fantastiese wegbreekplek. Baie dankie aan Janine. Ons het ons kuier terdee geniet. Dankie vir die gerief van DStv, die man...
Sien meer
Sep 2025
Nelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Netjies goed toegerus. Vriendelik ontvang. Ons sal definitief weer kom.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 251

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 8 Plein Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Raka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

8 Plein Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36dfc4e4d3cbbd1a37bc5d67f3e7e9d2d05fc6dae92b55c6205ed73cbc4eb63f9b0ac1af84aa444ce7c327b13142c5eaf133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 8 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.395068589196 20.658048255156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang