Rakiki 2
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Victoria Street, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rakiki 2 is 'n moderne kuswoonstel binne loopafstand van die strand, en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n paartjie se wegbreek.
Die huis bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Sitkamer is gemaklik gemeubileer, gevul met oorgenoeg natuurlike lig, en beskik oor 'n slim-TV en gratis WiFi vir gaste se vermaak.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en verskeie nabygeleë aktiwiteite. Met gratis veilige parkering, skilderagtige uitsigte en 'n persoonlike groet, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 16 Victoria Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Victoria Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang