+14
Selfsorg in Fichardt Park

Rautenbach Palms

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lucinda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Ons het net oornag, oppad terug Kaap toe. Dit was baie spesiaal met ekstras. Baie mooi en skoon, ruik so lekker skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Vriendelike gasvrou rustige slaap. Ons het skaars voor die hek gestop en daar was vir ons oopgemaak en vriendelik verwys na die woning. Baie rustige area gewees, het baie lekker geslaap. Voldoende geriewe gehad. Oom Butch en tannie was baie vriendelik en behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Baie vriendelike gasvrou. Mooi plekkie, goed ingerig, baie netjies. Het lekker gebly, plek was skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mache C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Eie privaatheid, netjies en skoon. Baie nice plekkie om in te bly. Die eienaars van die plekkie was baie gaaf en behulpsaam. Plek is skoon en daar is baie geriewe waarvan ons gebruik gemaak het. Sal beslis weer incheck.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A good place. It was a good place that was in a good location. Close to all the malls. The guest house was clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker gebly en kan vir enigeen aanbeveel. Baie lekker gebly. Stil, veilige plek. Naby alles. Skoon, netjies met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Skoon, gerieflik, bekostigbaar en moeite met ligte ontbyt baie waardeer. Beslis baie lekker oornag. Heerlike gemaklike kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anndine D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

‘n Juweeltjie van 'n pit stop! Wat 'n pragtige plekkie met alles wat jy nodig het, van tuisgemaakte beskuit tot 'n pragtige tuin om net bietjie kaalvoet te kan loop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie vriendelike gasvrou. Mooi plekkie, goed ingerig, baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Is dankbaar dat ons Staffie en Yorkie hondjies toegelaat is. Die plekkie is baie goed ingerig met alles wat mens nodig het. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

30 Rautenbach Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0e4b3a55aa11ee07d6ddefb400e0f68f78e2166afba02397943ea226a7c4409427d2a0c2160e5c9adbfa5d154630e585cce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 30 Rautenbach Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.145939814266 26.178288542281

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang