Raven Haven
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 06:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Raven Street, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Raven Haven is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-vakansiehuis in Blouberg Rise, Kaapstad, en bied slaapplek vir tot 6 gaste.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die tweede badkamer is ingerig met beide 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en 'n knus kaggel. 'n Vermaaklikheidskamer met 'n kroeg, pyltjiebord en eetkamertafel is ook beskikbaar vir gaste om te geniet.
Die eiendom is toegerus met sonpanele, wat die gebruik van die lugbraaier, TV, ligte, mikrogolfoond, WiFi en ketel tydens beurtkrag moontlik maak.
Buite kan gaste ontspan op die patio, wat 'n braai-area en sitplek het, of 'n verfrissende swem in die privaat swembad geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Raven Street, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Raven Street, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 06:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang