+29
Selfsorg in Calvinia

Rebunie Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Romano D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Definitely your money's worth. Plek was baie skoon. Baie rustig. Veilig gevoel. Het 'n baie nice braai area by elke eenheid en al die geriewe wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Baie gerieflik en bekostigbaar. Alles wat ek nodig gehad het, was daar. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect super, clean, worth the money. What a lovely gem of a place, the bed was super comfortable. It was clean, neat and had everything we could need. Loved the stay! Highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Green G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Excellent, will stay there again. Well equipped with everything you need, a great shower and a comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynier S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Heerlik. Dis so stil en gerieflik. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hedley P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Aangename oornag ondervinding. Sal weer kom as ek hierna reis. By aankoms is ons vriendelik ontvang. Weens praktiese reëlings is ons verblyf opgegradeer na 'n ander gastehuis. Verblyf was netjies, skoon en baie prakties ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Verblyf by no 3 was baie teleurstellend. Ons verblyf voor Kgalagadi was uitstekend, maar met ons terugkeer, baie teleurstellend. Handdoeke, vadoeke en linne was afgeleef en gevlek. Van die breekware was nie skoon gewees nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerief, netjies, skoon en vriendelikste gasvryheid! Bitter lekker gebly, was wel net oornag oppad Kaap toe, maar het regtig tuis gevoel. Lekker groot ruim eenheid met alles wat nodig is vir oornag verblyf, of selfs langer. Mooiste houtmeubels in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

A wonderful experience of 5 star luxury. This is an excellent stay of 5 star quality, even considerate enough to have a mosquito repellent in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rienie Hubert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tarantula Guest House was fantastic; I had a good stay. Loved it. I can't rate Rebunie because we slept in a different self-catering place called Tarantula Guest House, which has the same owner. Best place we stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 644

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917fa3274112adbb8bdb74f67047a51a668f78d49c3a8e2a5a07eef10dc49f23ecb0c12f32ff7c2a6c4da2eadeffdd3f79f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 193 5 1 5 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471775995978 19.779088144202

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang