LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Calvinia

Rebunie Selfsorg

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rebunie Selfsorg bied gaste-eenhede en is in Calvinia geleë. Die gastehuis is ideaal vir 'n oornagplek vir gaste om te rus op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Rebunie Selfsorg bestaan uit 3 eenhede, geleë in 1 gebou. Elke eenheid het 'n privaat ingang en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Elke gastekamer beskik ook oor 'n kombuisie met 'n yskas, 'n tweeplaat-gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, breekware en eetgerei.

Elke eenheid het 'n beskutte patio met 'n ingeboude braai-area. Gratis WiFi is op die perseel beskikbaar, sowel as veilige parkering vir voertuie. Rebunie Selfsorg is ook naby die dorp se winkels, OTM's, 'n paar koffiewinkels en 'n poskantoor geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mariana S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike bederf badkamer. Goed toegeruste eenheid. Die eenheid is gerieflik groot, veral die groot bederf bad in die badkamer. Baie netjies en skoon. ...
Sien meer
Sep 2026
George K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het dit baie geniet. Ons het regtig baie lekker hier oornag. Die area was heerlik stil en as ons langer sou gebly het, sou ons van die braai gerie...
Sien meer
Sep 2026
Deon Du Toit D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer die plekkie besoek. Puik. So gerieflik, ruim en veilig. Heerlike bed en gerieflike uitleg van akkommodasie.
Sep 2026
Cathleen F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Sal beslis weer kom. Die plekkie is baie goed toegerus.
Aug 2026
Hannelie D
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en behulpsaam. Sal die verblyf vir almal aanbeveel. Heerlik, pragtig en skoon.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 687

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rebunie Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917fa3274112adbb8bdb74f67047a51a668f78d49c3a8e2a5a07eef10dc49f23ecb0c12f32ff7c2a6c4da2eadeffdd3f79f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 210 5 1 5 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471775995978 19.779088144202

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang