+29
Selfsorg in Calvinia

Rebunie Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jacques L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie aangenaam, veral in die winter met lekker warm water en elektriese kombers. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Sal beslis weer besoek. Uitsonderlike waarde. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romano D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Definitely your money's worth. Plek was baie skoon. Baie rustig. Veilig gevoel. Het 'n baie nice braai area by elke eenheid en al die geriewe wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Baie gerieflik en bekostigbaar. Alles wat ek nodig gehad het, was daar. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect super, clean, worth the money. What a lovely gem of a place, the bed was super comfortable. It was clean, neat and had everything we could need. Loved the stay! Highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Green G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Excellent, will stay there again. Well equipped with everything you need, a great shower and a comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Lekker skoon oornagplek met alles wat ons nodig gehad het. Stil buurt! Hendrina was 'n vriendelike gasvrou. Lekker om by sulke mense te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reynier S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Heerlik. Dis so stil en gerieflik. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hedley P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Aangename oornag ondervinding. Sal weer kom as ek hierna reis. By aankoms is ons vriendelik ontvang. Weens praktiese reëlings is ons verblyf opgegradeer na 'n ander gastehuis. Verblyf was netjies, skoon en baie prakties ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 663

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917fa3274112adbb8bdb74f67047a51a668f78d49c3a8e2a5a07eef10dc49f23ecb0c12f32ff7c2a6c4da2eadeffdd3f79f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 198 5 1 5 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471775995978 19.779088144202
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang