+16
Selfsorg in Strand

Red Coral No 7

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Vroeë inklok en laat uitklok word slegs toegelaat met vooraf reëling.
Rook is nie binne die woonstel toegelaat nie. Gaste mag buite op die patio rook, met behulp van die asbakke wat voorsien word.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Die woonstel is slegs vir geregistreerde gaste. Indien bykomende persone gevind word, behou die eienaar die reg voor om alle gaste onmiddellik uit te sit, en geen terugbetaling sal uitgereik word nie.
Gaste word versoek om stil ure tussen 22:00 en 07:00 te respekteer en harde musiek of steurnisse te vermy.
Enige skade moet onmiddellik aangemeld word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Versuim om aan enige van die bogenoemde reëls te voldoen, sal lei tot die onmiddellike uitsetting van alle gaste van die eiendom, sonder dat terugbetalings uitgereik word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

15 Norman Road, Unit 7 Red Coral, Strand, 7139, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9117762b08f7b8ecfd26e9c0e5fa843e7adfdb53265fcf10268c7f404e6c8bc897dbd82d497470f2eda75c7fe56e2cb5742c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 15 Norman Road Unit 7 Red Coral 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123167927596 18.83299174425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang