Red Corner House
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Jarvis Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Red Corner House is 'n eksklusiewe selfsorgmeenthuis in De Waterkant, Kaapstad. Die eiendom is ideaal naby verskeie sake- en leefstylbesienswaardighede in die middestad.
Dié dubbelverdiepingmeenthuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, koffiemasjien en ander toerusting toegerus.
Die groot leefarea het 'n skuifdeur wat na 'n privaat binnehof met Weber braaigeriewe lei. Die meenthuis het 'n dek op die dak wat met lieflike uitsigte spog. Parkeerplek vir 1 motor in die straat voor die huis is beskikbaar.
Die eiendom is naby die Cape Quarter Lifestyle Centre wat 'n supermark, klein koffiewinkels, restaurante en verskeie kroeë en klubs het. Die Kaapstadstadion en die V&A Waterfront is binne 2 km vanaf die Red Corner House.
Ligging
- 17 Jarvis Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Jarvis Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang