Red Door Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Henning B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het 'n baie ontspanne paar dae geniet in 'n baie mooi boomryke omgewing. Ons gashere was uiters vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons verras met allerhande verwelkomingsitems in die eenheid, soos bv. sjokolade in die yskas, melk, koekies, gebottelde water, ens. Die eenheid is baie keurig gemeubileer, sentraal, veilig en het baie mooi uitsigte op die Wildernis area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Een van ons gunsteling plekke. Probeer dit gerus. Ons was besonder beïndruk met die eienaars se hulpvaardigheid, gasvryheid en kommunikasie. Die plek is met smaak gemeubileer en alles is van hoogstaande gehalte. Die uitsigte is besonders en die omgewing heerlik stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quinton
Red Door Cottage
Thank you, Francois, for this lovely review. It was a pleasure and a privilege to meet you both. Thank you for staying with us, and we look forward to having you as returning guests in the future.

Richard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent stay in a beautiful part of the world. Wonderful. Hosts were friendly and informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

A lovely cottage break. The hosts were very friendly and helpful, and the place is absolutely beautiful and so cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dca F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Uiters smaakvolle verblyf. Die eenheid is pragtig gemeubileer met antieke meubels. Uiters netjies. Alle elektriese eenhede, van mikrogolf tot koffiemasjien tot skottelgoedwasmasjien. Buite stoep met pragtige uitsig. Naby restaurante en winkels. Die gasheer is vriendelik, professioneel en 'n aangename persoon. Sy kennis van die omgewing help baie. Verblyf in stilte. TV en WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roche D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Gerieflike en warm kothuis. Uitstekende wegbreek. Mal oor die gevoel en dekor. Sal hoog aanbeveel. Gerieflike ligging vir Tuinroete.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rafeek I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig in 'n pragtige en netjiese kothuis. Die eienaars is vriendlik en gasvry. Vir seker lekker gebly by Red Door en sal enige tyd weer daar wil bly as die geleentheid hom voor doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Curvent International Pty Ltd V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Aangenaam. Luuks en baie netjies. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

A very comfortable stay. Great value with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quinton
Red Door Cottage
Thank you David for this review it was great having you as guests. Q

Sune B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie mooi, huislike plekkie. Perfek vir 'n romantiese wegbreek of net om die alledaagse gejaag te ontsnap. Ons het vir 'n vinnige wittebrood gegaan en ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Die plek was baie mooi, met 'n pragtige uitsig. Perfek ontwerp vir 'n romantiese wegbreek. Die plekkie is ook naby aan alles geleë so jy hoef glad nie vêr te ry om Wilderness te gaan bekyk. Die eienaars is die lieflikste mense wat jy ooit sal ontmoet. Die wêreld het beslis meer mense soos hulle nodig. Ek sal hulle beslis vir enige iemand voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quinton
Red Door Cottage
Thank you Sune, for this lovely review. We are thrilled you enjoyed your stay and we are very happy that your time with us created special memories for your both. We look forward to your return visit. All the best. Quinton

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Quinton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 596 First Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff6a58e5830570694720833c041054b9c79ed5fbc6648b66cf826c15914e8cc70136dd7803f731bcfc3fe206545ae52a20f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 596 First Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.996637523633 22.619851319014
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang