+11
Selfsorg in Wildernis

Red Door Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Henning B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het 'n baie ontspanne paar dae geniet in 'n baie mooi boomryke omgewing. Ons gashere was uiters vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons verras met allerhande verwelkomingsitems in die eenheid, soos bv. sjokolade in die yskas, melk, koekies, gebottelde water, ens. Die eenheid is baie keurig gemeubileer, sentraal, veilig en het baie mooi uitsigte op die Wildernis area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Een van ons gunsteling plekke. Probeer dit gerus. Ons was besonder beïndruk met die eienaars se hulpvaardigheid, gasvryheid en kommunikasie. Die plek is met smaak gemeubileer en alles is van hoogstaande gehalte. Die uitsigte is besonders en die omgewing heerlik stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quinton
Red Door Cottage
Thank you, Francois, for this lovely review. It was a pleasure and a privilege to meet you both. Thank you for staying with us, and we look forward to having you as returning guests in the future.

Richard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent stay in a beautiful part of the world. Wonderful. Hosts were friendly and informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Heerlik gebly en sal weer teruggaan. Goed uitgelegde ruimte, baie volledig en keurig toegerus. Heerlike uitsig op die vallei met veilige verblyf en parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

A lovely cottage break. The hosts were very friendly and helpful, and the place is absolutely beautiful and so cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dca F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Uiters smaakvolle verblyf. Die eenheid is pragtig gemeubileer met antieke meubels. Uiters netjies. Alle elektriese eenhede, van mikrogolf tot koffiemasjien tot skottelgoedwasmasjien. Buite stoep met pragtige uitsig. Naby restaurante en winkels. Die gasheer is vriendelik, professioneel en 'n aangename persoon. Sy kennis van die omgewing help baie. Verblyf in stilte. TV en WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roche D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Gerieflike en warm kothuis. Uitstekende wegbreek. Mal oor die gevoel en dekor. Sal hoog aanbeveel. Gerieflike ligging vir Tuinroete.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rafeek I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig in 'n pragtige en netjiese kothuis. Die eienaars is vriendlik en gasvry. Vir seker lekker gebly by Red Door en sal enige tyd weer daar wil bly as die geleentheid hom voor doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Curvent International Pty Ltd V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Aangenaam. Luuks en baie netjies. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

A very comfortable stay. Great value with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quinton
Red Door Cottage
Thank you David for this review it was great having you as guests. Q

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Quinton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

596 First Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff6a58e5830570694720833c041054b9c79ed5fbc6648b66cf826c15914e8cc70136dd7803f731bcfc3fe206545ae52a20f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 596 First Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.996637523633 22.619851319014
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang