+110

Redrock Ocean View Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 149 Beach Road, Gordons Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Redrock Ocean View Villa bied vakansieverblyf in 'n moderne vyfverdiepinggebou in Gordonsbaai in die Helderberg-streek. Die eiendom is net 'n paar minute van Bikini Beach, Fairview Gholfbaan, die berg en The Thirsty Oyster Restaurant af. Redrock is ook gerieflik naby Blue Rock Cable Waterskiing, bekend vir sy prettige buitelugaktiwiteite.

Die villa se luukse woonstelle en suites is ontwerp om 'n gerieflike wegbreek vir beide vakansiegangers en sakereisigers te bied. Daar is 3 selfsorgwoonstelle en 4 stylvolle enkelsuites.

Gaste het toegang tot 'n swembad met sonstoele, 'n gimnasium en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • 149 Beach Road, Gordons Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 149 Beach Road, Gordons Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0008148255d90366e7fae757f9f0f32e0a4e0bdc33ddaf3d6e8d8470b3347484e81517e1fa4f65c949301728cc65e9eed92c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 149 Beach Road Gordons Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -34.16442 18.86207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang