LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Redrock Ocean View Villa | LekkeSlaap
+97

Redrock Ocean View Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 149, Gordonsbaai, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Redrock Ocean View Villa bied vakansieverblyf in 'n moderne vyfverdiepinggebou in Gordonsbaai in die Helderberg-omgewing. Die eiendom is 'n paar minute vanaf Bikini-strand, Fairview-gholfbaan, die berg en The Thirsty Oyster Restaurant. Redrock is naby Blue Rock Cable Waterskiing wat bekend is vir pret en lekker buitelugdoendinge.

Die villa se luukse woonstelle en suites is ontwerp om aan vakansiegangers en sakereisigers 'n gerieflike wegbreek te bied. Daar is 3 selfsorgwoonstelle en 4 stylvolle enkelsuites.

Gaste het toegang tot 'n swembad met sonstoele, 'n gimnasium en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg 149, Gordonsbaai, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 149, Gordonsbaai, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0008148255d90366e7fae757f9f0f32e0a4e0bdc33ddaf3d6e8d8470b3347484e81517e1fa4f65c949301728cc65e9eed92c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 2) 149 Beach Road Gordons Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -34.16442 18.86207
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!