+94

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Denise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Bo-gemiddelde verblyf en kliëntediens. Ons kon nie vir meer vra nie. Dankie, julle plek is skoon, veilig en toegerus met meer as wat ons voor kon wens. Die kersie op die koek was dat ons hondekinders welkom was. Baie dankie ook vir heerlike wyn, 'n vars gebakte brood en 'n verwelkomingsgeskenk! Ons hoop om eersdaag weer by Reebok Rus te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Home away from home. Yet again an unforgettable stay! Beryl really goes out of her way to ensure your stay is memorable. Thanks again for making us feel at home, cannot wait to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beryl
Reebok Rus
Liewe Zelda en gesin. Baie dankie vir julle kuier en dat julle die eiendom altyd so skoon en netjies laat! Julle is 'n plesier om te ontvang! Ons sien uit om julle weer te sien.

Phiroz S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Owner was friendly, place was neat and welcome was nice - I will definitely go. Owner was friendly, place was neat and welcome was nice - I will definitely go back and recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Home sweet home. Ons is so bly ons het hierdie juweel van 'n plek ontdek. Het al by baie plekke gebly, maar nog nooit een wat so fantasties uitgerig is nie. Het regtig gevoel soos 'n huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Die ligging, netheid, gasvryheid was uitstekend. Ons was met ope arms ontvang en bederf met vars lekkernye, self geskenkies vir ons kinders! Dit was nou 'n bederf. Ons het regtig lekker gekuier en so tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan E
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Netjies en billike en goeie ligging. Die kamers was baie netjies, ruim en het gelyk soos op die fotos. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit is in 'n baie mooi buurt en ook nie te ver van die see af nie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettelien V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

'n Fantastiese Verblyf by Reebok Rus. Ons het van 17 Junie tot 21 Junie by Reebok Rus in die Mountain Bliss woonstel gebly en ons ervaring was werklik ongelooflik. Die eienaar is absoluut wonderlik en het ons dadelik tuis laat voel. Sy was baie tegemoetkomend en het gehelp met verskeie versoeke aangesien ons vir werk na Reebok moes reis. Die huis het pragtige uitsigte oor die berge en is volledig toegerus met al die geriewe wat 'n mens kan benodig. Ons het veral die buitestoep geniet waar ons lekker kon braai en eet met die skilderagtige natuurskoon as agtergrond. Gasvryheid en aandag aan detail het ons verblyf spesiaal gemaak. Sy het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het en het ons selfs gehelp met aanbevelings vir plaaslike restaurante en aktiwiteite. Ons beveel Reebok Rus se Mountain Bliss huis sterk aan vir enige iemand wat op soek is na 'n rustige en gerieflike wegbreekplek. Dit is 'n perfekte basis om die Tuinroete te verken, en ons sien uit daarna om weer te kom kuier. Baie dankie, vir 'n onvergeetlike tyd by jou pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beryl
Reebok Rus
Baie dankie vir jou mooi resensie, Hettelien. Ons sien uit na julle volgende kuier!

Marie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Heerlike wegbreek naby aan die see met 'n plattelandse gevoel. Dit was by verre een van die skoonste plekke waarin ek nog ooit gebly het! Die uitsig is pragtig en die gasvryheid was uitstekend. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Mooi uitsig, en lekker rustig. Lekker rustig, nie te ver van winkels as iets benodig. Veilig en alles is net reg om jou welkom te laat voel. Lekker gerus. Dankie julle is puik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Beryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 350
30 % AF
R 1 350 R 945
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
30 % AF
R 1 350 R 945
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
30 % AF
R 1 350 R 945
per nag, vir 2 mense
Bespreek

55 Noordsig Avenue, Reebok, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bd3b4c8af7df79c40609a0e333d6031eca4144d5b79acde9642d8a789dbe8557910553b4fca3082e55e2e05397cbc1de40d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R945 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 55 Noordsig Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.072696597287 22.161872229465
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang