+10
Selfsorg in Ashlea Gardens

Regency Apartment

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Pieter E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

100 percent. Alles was 100 percent hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyle
Regency Apartment
Thank you for your wonderful feedback! We’re so glad to hear that everything was 100% perfect during your stay. We truly appreciate your support and hope to welcome you back again soon.

Amanda D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly saam vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyle
Regency Apartment
Thank you for your kind feedback! We’re so glad to hear you had a great stay with your friends. We truly appreciate it and hope to welcome you back again soon.

Tiaan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie nice. Baie lekker gebly. My seuntjie het dit ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyle
Regency Apartment
Thank you for your lovely feedback! We’re so happy to hear that you had a great stay and that your little boy enjoyed it too. We truly appreciate it and hope to welcome you back again soon.

Michelle S
Kort verblyf
2.6
Mrt 2023

Vuil beddegoed. Vuil handdoeke wat nog nat was gekry. Geen stortmat. Geen koffie en tee of suiker. Aakligste plek. Die host het geweier om ons te help. Die plug het ontplof waarin ek my foon wou laai. Ons het foto's van alles geneem en my man sal ook e-pos aan die bestuur by julle stuur.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Lyle
Regency Apartment
Thank you for bringing this to our attention. We are very sorry to hear about your experience, especially the issue with the plug and the lack of assistance you felt you received. This is taken very seriously, and we appreciate you documenting everything. Please rest assured that we will escalate this immediately to management for urgent investigation. Your safety and comfort are our top priority, and we regret that we did not meet your expectations on this occasion.

Freek P
1 nag Gesin met tieners
3.6
Nov 2022

Nie vir 'n gesin nie - kamer met kombuis en sitkamer. Ons het as gesin bespreek, 2 volwassenes met 2 kinders ouderdom 10 en 14. Ons is in 2 aparte kamers geplaas aan verskillende kante van die gebou. Ons kon nie ons kinders alleen in die 1 kamer laat slaap nie. Ons het juis 'n "apartment" bespreek om 2 kamers in 'n eenheid te kon kry. Die slot van die een kamer was stukkend en die kamers het stukkende kasdeure, ligrame en die TV's is amper onmoontlik om aangesit te kry op 'n kanaal.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 141

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Matroosberg Road, Ashlea Gardens, Menlyn, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9cd92584aa99ede8600694314b3359148b652a88e593cbcaf8433523f6c5b8073c2bffde8ac442d55e3786349c5dba3830e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 27 Matroosberg Road Ashlea Gardens, Menlyn 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.781394321778 28.267831084656

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang