4 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Matroosberg Road, Ashlea Gardens, Menlyn, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Regency Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in Ashlea Gardens in Menlyn, Pretoria. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is 'n slim-TV in die sitarea en onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks wat gaste welkom is om te gebruik.
Gewilde besienswaardighede in die omgewing sluit die Menlyn Park Shopping Centre en Greenlyn Village Centre in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Lyle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 129
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 27 Matroosberg Road, Ashlea Gardens, Menlyn, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Regency Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Matroosberg Road, Ashlea Gardens, Menlyn, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang