+17
15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Des 2025 tot 30 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Goetz Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Rehati is 'n bekoorlike gastehuis in Potchefstroom. Dit is naby winkelsentrums, skole, besighede, restaurante en koffiewinkels.

Daar is 2 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het gemaklike beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenhede het hul eie stoep met sitplek buite en veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ankie D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, rustige verblyf. Ons het rustig gebly en alles was baie goed versorg. Die stortgordyn is nie ideaal nie, dit klou aan 'n mens vas wanneer jy ...
Sien meer
Jan 2026
Anne-Marie B
5.0
Stil omgewing. Baie dankie. Sal vir seker weer daar oorslaap. Baie netjies, billike prys. Gasvrou doen moeite met haar blyplek. Ordentlike beddens.
Nov 2025
Wynand Marthinus B
Saam met vriende
5.0
Cozy and friendly. Good value for money, friendly and cozy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Louisa B
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, skoon en ruim. Heerlik, sal hoogs aanbeveel.
Apr 2025
Madeleine S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie skoon en netjies, tot die beddegoed en handdoek ruik ongelooflik lekker. Sal net aanbeveel dat daar 'n braaier is by die kuierarea e...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willemien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Goetz Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Rehati het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
15 % AF
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R550
15 % AF
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R550
15 % AF
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Goetz Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7144c35c77a8741899c1d9c9acde3ddff97e2c2f2e2dfb7f444b99fca231d247929b8bc04ce471a5606b169c0cefab847393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R468 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 12 Goetz Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.709344372087 27.099808313492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang