- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Goetz Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Rehati is 'n bekoorlike gastehuis in Potchefstroom. Dit is naby winkelsentrums, skole, besighede, restaurante en koffiewinkels.
Daar is 2 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het gemaklike beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenhede het hul eie stoep met sitplek buite en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willemien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 Goetz Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Rehati het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Goetz Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang