6 gaste
1 slaapkamer
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 10 Ortlepp Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Reivilo House bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Parys, Vrystaat. Die huis is naby die Vaalrivier en geriewe soos restaurante en gholfbane geleë.
Die verblyf beskik oor 'n 3-slaapkamerhuis. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het 'n dubbelstort en die tweede het beide 'n bad en 'n stort. Die kombuis is goed toegerus om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien en die sitkamer met lugversorging het 'n platskerm-TV en DStv met beperkte kanale. Bykomende geriewe sluit onderdakparkeerplek in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Parys Gholfbaan, Vredefort Koepel, Berakah 4x4 Eco Trail, Bon-Af Berry Farm en Carryblaire River Retreat in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marthinus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 Ortlepp Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Reivilo House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Ortlepp Street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang