Oudewerf Akkommodasie by Reivilo House | LekkeSlaap
+41
+41

Reivilo House

11 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ortleppstraat 10, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Reivilo House bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Parys in die Vrystaat. Die huis is naby die Vaalrivier en geriewe soos restaurante en gholfbane.

Reivilo House is 'n drieslaapkamerhuis. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het 'n dubbelstort en die tweede badkamer 'n bad en 'n stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is lugversorging en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

Ander geriewe sluit onderdakparkeerplek in. Rook is verbode en geen hubbly bubbly en hashish word op die perseel toe gelaat nie. Regverdige verbruik geld vir die elektrisiteit. Gaste kry 25 eenhede per dag. Daarna is ekstra krag vir gaste se eie rekening.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Parys se gholfbaan, die Vredefortkoepel, Berakah 4x4-eko-roete, Bon-Af Bessieplaas en Carryblaire River Retreat in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Reivilo House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ortleppstraat 10, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Reivilo House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ortleppstraat 10, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeOClCwHU203WrSoHnXkmCfrttQOA4RVe2sUd85AwoArtAL4RNr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 10 Ortlepp Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -26.896323 27.464733
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za