+21

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ravial A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Asomrowend. Netheid alles is netjies, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph W
1 nag
5.0
Feb 2026

Overnight place at its best. We were very well accommodated; there were three of us, and each of us had our own bedroom and our own bathroom. The apartment is fantastic. The owners are very kind and helpful. I accidentally left a shirt behind which was sent back to me via Pepstore. The apartment is located on a quiet street not far from the beach, restaurants and a shopping centre. We enjoyed our stay very much and Plettenberg Bay itself is a beautiful, clean place and feels remarkably tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

We enjoyed our stay. Comfortable but too hot with fans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacia I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons kuier was geseënd en rustig. Dit was baie gerieflik. Ons het ons terdee geniet en sal weer daar wil bly. Eienaars was baie vriendelik en bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

The stay was too short. We will definitely go back there. We enjoyed the space. Friendly host. We were very sorry to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies en vriendelike gasvrou. Dit was fantasties en sal definitief weer 'n bespreking hier maak in die nabye toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Ontspan binne. Die pooltafel het ons so besig gehou dat ons vergeet het om te gaan eet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Pragtige verblyf en voel soos ons eie tuiste. Die verblyf was besonders lekker en die geriewe is van uitstaande gehalte. Defnitief die geld werd, en ek sal graag weer daar gaan bly. Kan die verblyf definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Goeie ontvangs, rustig en netjiese plekkie. Veilig en rustige plekkie vir die siel, baie goed ontvang en alles wat nodig was, was beskikbaar. Privacy was tops, sal beslis Relax @ Marie's aanbeveel vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Pragtige mense, pragtige plek. Sal vir seker weer hier wil bly. Pragtige mense, pragtige plek. Sal vir seker weer hier wil bly. 'n Reuse woonstel, geskik vir 'n langtermyn vakansie vir 'n gesin. Beveel definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 5)
Bespreek

8 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89241f1dbd78de1a39961963ecaf807ce65f2236fd0798b4eb1cfab5318d01a8a5b3235377ed9d43cfdeb7fc2a45cdc8cf23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 5) 52 5 1 5 8 Dorethea Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.047190582719 23.367988465041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang