5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Relax @ Marie's is 'n ruim selfsorghuis in Plettenbergbaai en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir paartjies of 'n gesin.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, klein oondjie, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tuimeldroër, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV. Langs die leefarea is daar 'n kuierarea met 'n pooltafel en 'n enkelbed wat perfek is vir 'n ekstra gas.
Die beskutte stoep het 'n ketelbraai en 'n sitarea waar gaste kan ontspan en kwaliteittyd saam spandeer. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Relax @ Marie's het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang