Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Relax @ Marie's is 'n ruim selfsorghuis in Plettenbergbaai en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir paartjies of 'n gesin.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, klein oondjie, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tuimeldroër, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV. Langs die leefarea is daar 'n kuierarea met 'n pooltafel en 'n enkelbed wat perfek is vir 'n ekstra gas.

Die beskutte stoep het 'n ketelbraai en 'n sitarea waar gaste kan ontspan en kwaliteittyd saam spandeer. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wilhelm M
Gesin met tieners
5.0
Pragtige verblyf en voel soos ons eie tuiste. Die verblyf was besonders lekker en die geriewe is van uitstaande gehalte. Defnitief die geld werd, en e...
Sien meer
Des 2025
Juan V
Gesin met tieners
5.0
Goeie ontvangs, rustig en netjiese plekkie. Veilig en rustige plekkie vir die siel, baie goed ontvang en alles wat nodig was, was beskikbaar. Privacy ...
Sien meer
Des 2025
Ilse B
Besigheidsreis
5.0
Pragtige mense, pragtige plek. Sal vir seker weer hier wil bly. Pragtige mense, pragtige plek. Sal vir seker weer hier wil bly. 'n Reuse woonstel, ges...
Sien meer
Nov 2025
Nico V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf! Baie gasvry ontvang en heerlik gebly. Sal volgende keer langer wil bly.
Nov 2025
Tims Electrical Services K
Besigheidsreis
5.0
Great. Our stay was extremely pleasant, highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Relax @ Marie's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 5)
Bespreek

8 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89241f1dbd78de1a39961963ecaf807ce65f2236fd0798b4eb1cfab5318d01a8a5b3235377ed9d43cfdeb7fc2a45cdc8cf23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 5) 45 5 1 5 8 Dorethea Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.047190582719 23.367988465041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang