Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Walmer

RElaxed City Living

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Helene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Waarde vir geld, naby lughawe, netjies en gemaklik ingerig. Na 'n lang dag se reis was die verblyf goed ingerig en gemaklik. Ons hondekind was ook welkom en al die nodige was beskikbaar in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jonathan
RElaxed City Living
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle verblyf gemaklik en goed ingerig was ná ’n lang dag se reis. Dit is vir ons belangrik dat gaste – én hul hondekinders – welkom en tuis voel. Dankie dat julle by ons gebly het, ons sien julle graag weer in die toekoms!

Jan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Highly recommended. Fantastic! What a beautiful spot. Loved the decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jonathan
RElaxed City Living
Thank you so much! We’re thrilled to hear that you enjoyed the beautiful space and loved the décor. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again soon!

Albre N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlijke kuier! Baie lekker gebly. Pragtige, skoon en gerieflike eenheid wat goed toegerus is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jonathan
RElaxed City Living
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle die eenheid pragtig, skoongemaak en gerieflik gevind het, en dat dit goed toegerus was. Dit was ’n plesier om julle te huisves — ons sien julle graag weer!

Stuart C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Great, clean, comfortable and great location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jonathan
RElaxed City Living
Thank you Stuart.

Anene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik! Alles wat ons nodig gehad het met veilige parkering en privaat kuierhoekie. Sou graag 'n skottelgoedbak wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jonathan
RElaxed City Living
Baie dankie vir die terugvoer — ek waardeer dit opreg! Bly om te hoor dat julle die veilige parkering en privaat kuierhoekie geniet het. Ek neem kennis van die skottelgoedbak-voorstel, dit is beslis iets waarna ons sal kyk vir toekomstige verbeterings. Hoop om julle weer gou te verwelkom!

Carren S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Great location, perfect little stay. Amenities were great, the day bed could have been a bit softer if it was a longer stay, and I was happy with the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jonathan
RElaxed City Living
Thanks for the wonderful review Carren.

Michelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Was 'n baie goeie ervaring. Sal weer daar wil bly. Baie lekker, goeie ligging, voldoende parkering. Baie veilig. Alles wat ek benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jonathan
RElaxed City Living
Thank you, Michelle.

Ilona O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Beautiful accommodation for 2 people. Lovely accommodation, the decor is really beautiful. Had everything we needed. Loved the outdoor braai area. It is just a bit small if occupied by 3 people for more than 1 night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jonathan
RElaxed City Living
Thank you for the wonderful review!

Lelani V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Goeie ligging, veilig en gemaklik. Het baie gemaklik en lekker gebly. My Jack Russell hondjie was ook welkom. Het alles wat jy nodig het. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jonathan
RElaxed City Living
Thank you for the great review.

Luvuyo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Perfect. I really enjoyed my visit at Relaxed City. The customer service from Jonathan was great, everything was well organised. I will recommend Relaxed City to my family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
jonathan
RElaxed City Living
Thank you so much for your kind review! I’m really glad to hear that you enjoyed your stay at Relaxed City Living and that everything was well organised. It was a pleasure hosting you, and I truly appreciate the recommendation to your family and friends. We’d love to welcome you back again in the future — happy travels until then!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 12th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f3aaef934dc0e3617872c98c352ef8b59b0a672d94491c88c786c062ca6a5ad05498fbdc402f1bc50411d46d81bd5c34805?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 18 12th Avenue Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.981879415526 25.570887923241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang