Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed, dagbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuis, sitarea en 'n privaat ingang. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas en 'n mikrogolf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is subtiele sweempies van 'n retro steampunk-tema en opkomende tegnologie soos 'n JBL-klankbalk en onbeperkte Netflix. Gaste het toegang tot 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en ketel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-ateljee bied slaapplek vir tot 3 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die slaapbank is geskik vir 2 kinders wat deel indien nodig. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-uitleg beskik oor 'n klein eetarea en sitplek. Die ateljee het sonkrag, rugsteunbatterye en watertenks wat noodsaaklike dienste soos ligte, WiFi en sleutelproppe ondersteun tydens krag- of wateronderbrekings. 'n Klein buite-area is beskikbaar vir gaste om te geniet. Die eenheid bied 'n privaat en kompakte ruimte geskik vir sakereisigers, vakansiegangers en mediese besoekers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 12th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang