Relaxing Sea Point Hideaway
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Seepunt, is Relaxing Sea Point Hideaway 'n knus woonstel binne loopafstand van die strand.
Die sjiek woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ketel. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar, en gaste kan skemerkelkies op die gemeubileerde balkon geniet.
Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakswembad met sonstoele. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Green Point-vuurtoring 1.8 km weg en die V&A Waterfront is 2.9 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang