+17
Selfsorg in Dullstroom

Renanda Trout and Leisure Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Cecile L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Relaxing and beautiful. Well equipped. Friendly host. Safe and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Pragtige plek, sal vir seker weer terugkom! Baie skoon en netjies. Ons het vreeslik lekker gekuier en sal vir seker weer terugkom. Plekkie was baie skoon en het als gehad wat mens kort op vakansie. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chad R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Very comfortable beds, everything about the place is great. I loved everything about the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Baie lekker ontspan en gerus op die mooi plaas. Ons het regtig vreeslik lekker gebly en ontspan. Dis plaas is baie mooi en akkommodasie ook. Ongelukkig was die grondpad erg verspoel na al die reën en ons het vasgeval, en 'n vriendelike plaasbestuurder het ons kom uittrek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jahni D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustig en waarde vir geld. Ons het so lekker gekuier en lekker vis gevang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anil S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beautiful and peaceful. Beautiful and peaceful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rentia
Renanda Trout and Leisure Farm
Dankie julle was ster gaste.

Jac R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Baie lekker uitgerus - goeie wegbreek plek. Ons het lekker gebly - gesellige kaggel in die huis. Kinders kon visvang - daar was goeie baars. Baie mooi landskap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Ons het ons wegbreek naweek vreeslik geniet. Pragtige plaashuis! Ons het die kaggel veral geniet! Ons was so bietjie teleurgesteld dat hulle damme nie forel gehad het nie, wat hulle naam ons so bietjie om die bos gelei het. Anders as dit was Hannes baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Aangenaam behalwe vir die pad. Die blyplek is goed. Die area is baie mooi. Die bestuurder is baie behulpsaam en vriendelik. Enige toekomstige besoekers moet egter duidelik ingelig word oor die toestand van die grondpad. Die eerste deel van die grondpad vanaf die teerpad is nie goed onderhou nie. Die laaste twee kilometer na Renanda was baie modderig en baie moeilik begaanbaar. Ons moes ons besoek kortknip omdat 'n mens as deel van jou vakansie die mooi omgewing wil verken, maar om elke dag die modderige pad en swak grondpad te trotseer is nie aangenaam nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ruby S
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2024

Overall, the view was fantastic, but these issues made our stay less enjoyable. The view was stunning, but there were several disappointing aspects that impacted our stay. The outdoor area where we were supposed to braai, eat, and socialise felt more like a storage space. There was a mattress, bed base, and headboard stacked up. No one came to empty the outside garbage bin, and the drains in one of the bathrooms had an awful smell. We chose this place because it advertised horse riding and fishing, but this was not available; the kids were so disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R4 400
20 % AF
R 4 400 R 3 520
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 400
20 % AF
R 4 400 R 3 520
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 400
20 % AF
R 4 400 R 3 520
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Farm Elandskloof, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3Njk3YTI5LTkzMzItNDcxMy1iYjUyLTk2OGZmNzEzMDVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R3 520 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 Farm Elandskloof Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.504638888889 30.1355
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang