Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Renanda Trout and Leisure Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Renanda Trout and Leisure Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Johan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Heerlik gekuier! Genoeg vir almal om te doen.

Ons het die huis volgemaak vir my dogter se 21ste verjaarsdag. Baie mooi en rustige atmosfeer. Seuns het 'n paar baars gevang in die damme! Twee hondjies was ook saam. Net 25min Dullstroom toe vir die wat wil rondloop. Huis is baie goed toegerus en netjies. Ons het niks kortgekom nie. Sal beslis weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria D
Saam met vriende

Heerlik rustig!

Dit was lekker dankie. Ons sal net aanbeveel dat braaihout verskaf word, of dat besoekers in kennis gestel word om eie hout te bring. Maar baie netjies, rustig en mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing experience, lovely place to stay.

We had a ball at Renanda. Hannes, the caretaker was very accommodating and helpful. The farm was beautiful. Loads of buck, horses and the call of the jackals at night. We will be back again with more family members. The white linen and pillows were amazing. When we arrived we were greeted with white gowns and slippers on each bed. The fireplace in the middle of the lounge was lovely. We took our four dogs and they had an absolute blast. Thank you so much for such a beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S
Gesin met klein kinders

A beautiful farm house which was well equipped for self catering and wonderful hosts.

The stay was wonderful and the kids loved the farm experience. Thank you for a great weekend break. We look forward to come visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Saam met vriende

Rustig.

Ons kon nie die stoof aan die gang kry nie, maar die res was perfek. Ons het ook nie besef die akkommodasie word nie gediens nie, maar was perfek daarmee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqui P
Gesin met klein kinders

Lovely place, but dams not stocked.

Accommodation was nice and the family we're very accommodating and our kids had a ball. A few things didn't work, but they were fixed right away and the farm manager was very helpful. We were disappointed that this is billed as a fly fishing destination and the dams we're not stocked with trout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Rustig weg van stadsverkeer, heerlike plaas atmosfeer.

Ons het baie lekker gekuier, die eienaar was baie hulp vaardig en gasvry. Sal beslis weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence M
Gesin met tieners

Baie mooi omgewing.

Was baie behulpsaam, die wekrers het my kinders baie mooi gehelp met perdry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R4 800
R4 800 R3 840
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 800
R4 800 R3 840
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 800
R4 800 R3 840
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Elandskloofplaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3Njk3YTI5LTkzMzItNDcxMy1iYjUyLTk2OGZmNzEzMDVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R3 840 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 Farm Elandskloof Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.504638888889 30.1355
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem