+29
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Renosterbos Private Nature Reserve

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
James W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfect! Perfect! Great accommodation for a relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige plek met alles wat jy benodig en meer. Sal definitief weer gaan. Alles was perfek. Ons het heerlik gekuier en gerus met net die natuur om ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik. Rustig vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfekte couples breakaway. Definitief 5 ster plek. Sal dalk muskietnette aanbeveel sodat mens met alles kan oopslaap, asook blinds vir soggens, kon nerens in die hitte 'n koelte vind vir koffie soggens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Top verblyf met fantastiese geriewe; 'n regte bederf-wegbreek. Alles omtrent Renosterbos is goed beplan en stylvol deurgevoer. Die eenheid is pragtig met luukse afwerkings en kwaliteit kombuisware en linne. Alle handdoeke word voorsien (ook vir swem). Die uitsigte is pragtig; selfs vanuit die stort of bad. Met ons aankoms is ons vriendelik vergesel na die eenheid en die voorman het alles wat nodig is vir ons uitgewys. Ons is bederf met 'n bottel vonkelwyn op ys, nog ys in die vrieskas, water en 'n soet dingetjie langs die bed en genoeg hout vir die naweek. Daar word beslis aandag gegee aan die klein goedjies en dit het alles bygedra tot 'n onvergeetlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamsin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Breathtakingly amazing. It was an almost perfect stay. Literally the closest to perfect getaway anyone could ask for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saskia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Heerlik ontspan. Dis die ideale plek om te ontspan. Alle geriewe is daar. Huisie baie mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eben M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Rustige ontspannende atmosfeer. Die fasiliteit bied 'n rustige atmosfeer. Die enigste probleem is dat die slaapkamer nie 'n lugversorger het nie en met die temperature in Januarie maak dit dit onsmaaklik om in die aand lekker te kan slaap. 'n Mens sou verwag dat so 'n luukse eenheid vir seker daarvoor voorsiening maak, veral omdat soortgelyke fasiliteite dit wel bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gillian H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Thoroughly enjoyed our stay and will return. Beautifully appointed accommodation with attention to decor detail. Pool plus hot tub made for such a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tania Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Renosterbos Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67bb901b7b66f03f96fdb0c13e70509e630a37a0187042804f69104a36ddb62db21befde2fe3a600cc8cf15c9cc9831a3562?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Renosterbos Farm Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0139101 20.0713305
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang