- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R26 Road, Ficksburg, 9730, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Rensburghoek Gaste Plaas bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas op die platteland, sowat 20 km vanaf Ficksburg.
Daar is 2 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en 'n aparte badkamer wat gedeel word. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en aandete kan gereël word en word in die eetkamer bedien. 'n Selfsorg-eenheid met 'n mariene-tema is ook beskikbaar.
Die plaas bied ook plaastoere, plaasdiere-doendinge en jy kan leer om organsiese plaasbotter te maak. Rensburghoek Gaste Plaas is die ideale oornagbestemming as jy vanaf of na Lesotho reis omdat die Ficksburg Bridge-grenspos net 22 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R26 Road, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Rensburghoek Gaste Plaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R26 Road, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang