+49
Hotel in Illovo

Reserved Suites Illovo

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Tshiamo M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Perfect. Absolutely perfect stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Besigheidsbesoek en ligging was ideaal. Baie goeie ligging en gemak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland C
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Everything you need, at a great price! Reserved Suites Illovo has all you need, at a great price. Like a cafe and gym in the building, friendly staff, great shower pressure and clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Does what it says on the box. Very good value for money. Has all you need, especially for a longer stay. The staff are very friendly and helpful. The restaurant is limited, and some rooms need TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Quite the hassle. Contact details on the website is incorrect. Nobody can advise or indicate where the entrance is. Its a hassle to get to reception. There was only enough towels, cutlery and flatware for one person. There was no view, even though I paid for one. Room was clean and it was safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almaré D
Kort verblyf
3.6
Mrt 2026

Uitstekende ligging en vriendelike personeel. Kort wel verbeteringe. Ek wil graag my teleurstelling oor ’n paar aspekte van my verblyf uitspreek: 1. Daar was geen skottelgoedseep, lappie of vaddoek in die kamer beskikbaar nie, wat dit vir my onmoontlik gemaak het om self my skottelgoed te was. Die skottelgoed is die volgende dag deur die skoonmaker slegs uitgespoel en nog klam in die kas geplaas. Die breekware was gevolglik nie behoorlik skoon nie, wat onaangenaam was en kommer wek oor die algemene higiënepraktyke tussen gaste. Ek sou dit verkies het om self my skottelgoed te kon was. 2. Die handdoeke was merkbaar grof en verweer. Gegewe die koste van die verblyf, het ek ’n hoër standaard van kwaliteit verwag. Ek was teleurgesteld dat ek nie my eie handdoeke saamgebring het nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gerald M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2026

Poor service, they respond to their WhatsApps. It was okay. Customer service was really bad, including the restaurant. I don't see myself ever coming there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nicolaas Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie aangename verblyf, netjies en veilig. Baie lekker gebly vir 2 aande. Netjiese akkommodasie, goeie diens en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Luuks en netjies! Weereens lekker gebly by Reserved Suites Illovo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Luuks en netjies. Puik gebly, luuks en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reserved Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

70 Melville Road, Illovo, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 94 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde27f963970f9d9195cd07d2f93d3701006932db38ef24ddbaf30ec69300e9dd3a7681152bbb9766f285b771ec504b4e1cb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 70 Melville Road Illovo, Sandton 2196 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.121589 28.047053

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang